29-10-2011
Wintertyd.
Dis die laaste naweek van Oktober. In Europa sit ons dan die klok 'n uurtjie agteruit. Dis 'n gevolg van die Somertijd, wanneer ons in die laaste naweek van Maart die klok 'n uurtjie vooruit draai. Dit is hier ingevoer na die oliekrisis van die jare 70, toe ons met tekorte van brandstowwe het gekamp. Die idee is, dis in die aand langer lig, en gebruik ons in die somer minder krag. In die winter gaan die klok weer terug, anders kom die son in die winter pas na 10 uur op.
Ook in Suid-Afrika word oorweeg om dit weer te gaan doen. Op hierdie moment het alleen Namibië somertyd. Die plan vir SA is om die ou tyd weer in te voer, soos vroeër die Kaapse tyd en die Transvaalse tyd. Dit sou die oorbelastings en kraguitvalle van Eskom se krag moet verminder.
Ons wag af.
27-10-2011
Ook in Afrikaans.
Daar het 'n klein bieke iets fout gegaan, tydens die opmaak van hierdie blog, het al op Facebook en Hyves die skakel gestaan van hierdie blog.
"Waarom 'n nuwe blog?", vra jy? Simpel, ek het nu 'n blog op Nuus24, wat onder die sensuurwette van Suid-Afrika val. En omdat ek gewoond is in die vrye Weste te leef, en nu die moontlikheid het om 'n tweede blog oop te maak, het ek die gedoen. En vir my is dit nu moontlik die tekste aflyn te gaan skryf.
Tot gou,
Robert.

Abonneren op:
Posts (Atom)