17-11-2011
Sinterklaas.
Als daar 'n tipies Nederlands fees bestaan, is dit ongetwyfeld sinterklaas. Hierdie fees word gevier in alle Nederlands sprekende lande. Die oorsprong van hierdie fees is die sterfdag van Sint Nicolaas van Myra 'n stad in die huidige Turkye.
In die jare het die fees wel verander. Het vroeër die Sint slegs een helper gehad, swarte piet, nu het die Sint 'n hele groep.
Veral die rol van die swarte piet het verander. Swart het die slegte, lees Satan, uitgebeeld. Dit vind jy nog in die oue liedjies. Teenwoordig is ook hy 'n "liewe meneer''. Dit het veral gekom omdat onse eie bevolking ''kleurryker'' het geword, en die swarte piet als boeman nie meer pas nie.
Abonneren op:
Reacties posten (Atom)
Geen opmerkingen:
Een reactie posten