Als daar 'n diskussie is oor 'n taal is dit oor Afrikaans, en die vra of daardie taal moet bly. Dis altyd 'n vra, wat ons ook oor Nederlands kan stel. Die antwoord is so simpel, ja die taal kan bly bestaan, en sal bly bestaan solank daar mense is wat die taal wil behou.
Als ek in Nederland kyk, word daar ook tale gespreek, of so jy wil dialekte, wat al jare nie meer geleer word nie, en selfs is dit so daar is tale wat die interesse terug het gewin. So het die Friese hun eie taal als amptelike taal in hul eie provinsie.
Wat betref Afrikaans, hierdie taal is oppad erken te word als Nederlandse taal. En dis reg, want hoever is Nederlands en Afrikaans verwyder? En dan praat ek nie oor die afstand Nederland-Suid-Afrika nie, maar die verskille tussen die beide tale. Als jy met iemand praat wat Nederlands praat.merk jy al julle het min probleme om te konverseer. Dis ook waarom jy met Afrikaans nie alleen Namibiƫ en Suid-Afrika verstaanbaar is, maar ook in die Vlaamse deel van Belgiƫ, Nederland, Suriname en die Nederlandse Antille.
Dus, is Afrikaans dood? Nee, Afrikaans leef!
Geen opmerkingen:
Een reactie posten