So, dis 'n klein oorwinning op die tegniek, my Android-skootrekenaar het Afrikaans geleer, waardeur dit nu vir my moontlik is weer in Afrikaans te gaan blog. Ja-nee op my groot rekenaar is dit klaar moontlik, maar 'n stukkie blog doen ek in my gunsteling hoekie, waar die rekenaar nie is nie.
Wanneer julle wonder oor die weer in Nederland, onse temperature is ook in die 30's, die verskil is net julle het die Celsius een, en ons die Fahrenheit een. Maar, vir ons is dit nu warm, met temperature rond die 8 grade, wat amper 26 grade warmer is as in 2013. Ag, julle het die hitte, en ons die winter, nie so, kou, nie. Is die grasperk van die bure niet groener nie?
Geen opmerkingen:
Een reactie posten