'n Paar jaar gelede het 'n Bakkiesbladvriendin van my 'n boek van Elisabeth Eybers vir my gestuur. Toe ek die eerste stukke het gelees, waarin sy 'n Herfs in Oktober beskryf, het ek my nie regtig gerealiseer sy het in Nederland gebly. Dit het gekom deur die teks OLVG, 'n hospitaal in Amsterdam-Oos. En daar het die muntjie geval. Alle tekste het sy in Nederland geskryf, en die park waar sy oor skryf is die Oosterpark. By die tweede keer deur die bundel Handelsverse het ek 'n beeld gekry wat sy gesien het.
Daardie vrou is die enige niet-Nederlandstalige wat ooit die PC Hooftprys gekry het.
26-02-2014
25-02-2014
Winter 2014.
Nog een week, en dan begin vir die meteoroloë die Lente, altans in Europa. Die „normale" mense moet wag tot 21 Maart, die dag die son gaan die ewenaar passeer. Maar om te sê ons het regtig winter gehad, nee. Vorige jaar om dees tyd het ons nog deur die sneeu gekuier, terwyl ek Sondag sonder jas in die son was, dit was 14 grade!
Net vorige maand, toe ek in die Noorde van Nederland was, was daar sneeu. Dit was regtig bisar, in Groningen was die temperatuur -6 30 kilometer naar die weste, in Drachten +6. By die reis terug, was een van die mense ook verbaas, hy het gewonder of ek wintersport gedoen het. Hy kon nie glo nie, ek het slegs in Groningen gekuier.
Maar so het ek tog sneeu gesien.

23-02-2014
Relatief.
Baie dinge is net relatief.
Wanneer ek vir julle sê ek is aan die ander kant van die land, is dit vir almal ver weg. Ook vir Nederlanders. Egter, die afstand is „slegs" 200 kilometer, vir baie Suid-Afrikaners die afstand wat daagliks gery word werk toe.
So word dit hierdie week lekker warm, 14 grade en son. En julle dink „ons bevries amper".
'n Ander voorbeeld is veiligheid. In Nederland is in 2013 minder as 200 mense vermoor. Onse bevolking tel amper 17 miljoen mense. Dit meeste moorde is gepleeg op en deur mense uit die „onderwêreld ". En tog is die polisie bekommer oor die hoë aantal moorde.
En so sien jy baie dinge is relatief.
P. S. Vanaand is ek gewoon tuis, aan die weskant van die land.

19-02-2014
Keusevryheid.
In Europa ken ons keusevryheid, jy mag kies wat jy wil. So kan ons kies uit meer as 100 krag- en telefoonmaatskappye. Kan jy dit glo, jy kan ontslae raak van Telkom of Eskom? In Nederland en België het ons daardie moontlikheid. Was die keuse beperk tot die maatskappy wat in jou gebied aktief was, nu kan jy selfs jou krag kry van oorsese maatskappye. So kry ek my krag van 'n Sweedse firma, my gas van 'n Duitse en my telefoon is 'n Amerikaanse maatskappy.
En sake soos beurtkrag? Dit is amper onmoontlik. Sodra ons 'n kragonderbreking het, begin die teller te loop. Sodra die onderbreking langer as drie uur duur, kry jy 'n skadevergoeding, jou goedjies in die yskas bederf. Nu gebeur dit so min, wanneer daar 'n groot kragonderbreking is, kom dit op die voorblad van die koerant.
Maar dit kan ook fout gaan. So is ook die spoorweë in Nederland in beheer van meerdere maatskappye. Vandag het ons gemerk wat fout kan gaan, tussen Rotterdam en Den Haag het 'n kontrole van die spore gewees, wat direk gelei het tot 'n staking van die spoorverkeer. Môre sal ons in die koerant lees wat fout is, en waarskynlik sal dit ook op die voorblad kom.
Gelukkig was daar geen kragonderbreking.

Asseblief
Dis lanklaas ek het in Afrikaans geblog. Die rede is simpel, my Afrikaanstalige vriende lees my Nederlandse blog ook, en hulle vind dit oulik. Maar, in paar maande gelede is Allesafrikaans opgerig, 'n webwerf waar Afrikaanstalige skrywers mekaar kan ontmoet. En daardie „Allesafrikaans-hulle" het my ook aangesluit. Die rede? Ek dink ek skryf te min in Afrikaans. Reg, ek belowe ek sal meer in Afrikaans gaan skryf.
Abonneren op:
Posts (Atom)