'n Paar jaar gelede het 'n Bakkiesbladvriendin van my 'n boek van Elisabeth Eybers vir my gestuur. Toe ek die eerste stukke het gelees, waarin sy 'n Herfs in Oktober beskryf, het ek my nie regtig gerealiseer sy het in Nederland gebly. Dit het gekom deur die teks OLVG, 'n hospitaal in Amsterdam-Oos. En daar het die muntjie geval. Alle tekste het sy in Nederland geskryf, en die park waar sy oor skryf is die Oosterpark. By die tweede keer deur die bundel Handelsverse het ek 'n beeld gekry wat sy gesien het.
Daardie vrou is die enige niet-Nederlandstalige wat ooit die PC Hooftprys gekry het.
Geen opmerkingen:
Een reactie posten