Wat is naby, wat is ver? Dit verskil van persoon tot persoon, en ook van land tot land. Wanneer ek vir iemand sê," ek gaan vir die ander kant van die land kuier", sal almal sê dis ver. Maar wanneer ek sê die afstand is 200 kilometer, sal iemand uit Afrika direk die skouers ophaal en sê dis die afstand wat hy naar stad toe ry.
En dit gee soms snaakse dinge. Toe ek met iemand uit Suid-Afrika ander Suid-Afrikane in Nederland besoek het, het een van die mense gewonder waar my gas gebly het. Toe sy geantwoord het sy was in Castricum, het die ander vrou gesê,"Sjoe, dis ver". Ons praat oor 'n afstand van amper 85 kilometer....
By my is dit ook. Wanneer ek op Facebook sê ek gaan ander kant land toe, dan sien jy die verbaasde reaksies wanneer jy so twee uur later weer aanlyn kom.
Ja, in Nederland is 200 kilometer ver.....
29-07-2014
07-07-2014
Mal van Oranje.
As daar een ding is wat ek nie kan verklaar nie, is dit die „Oranjegekte". Wanneer die Oranjespan in vir die Europese- of Wêreldbeker moet stry, kom die „oranjekoorts". Wanneer die span werklik in die „knock-out-fase" kom, breek die gekte los, amper heel die land kleur oranje. Hoe belangrik oranje is vir ons land, kan jy sien aan baie uitdrukkings. So praat ons nie van die Nederlandse sokkerspan nie, ons praat net oor die „oranje elftal", en almal weet oor wat jy praat. In Suid-afrika herinner julle waarskynlik die „oranjekaravaan" wat in 2010 deur het rondgery, in Nederland gaan ons heeltemaal mal. So is in die meeste stede groot byeenkomste waar mense saam na die wedstryde gaan kyk.
En so was dit ook Saterdagaand tydens die wedstryd teen Costa Rica, wat om 22 uur het begin. Ek het toe besluit te gaan slaap, die volgende oggend was dit vroeg dag vir my. En so was dit stil tot 0.50, die einde van die wedstryd. Na die strafskoppe het, midde in die nag, 'n groot fees losgebreek. Ek het toe ook ontwaak, die gejuig en vuurwerk maak jy kan nie slaap nie.
Die volgende oggend was die strate amper uitgestorwe, maar wat wil jy, daar was amper 8 miljoen mense wat die wedstryd gesien het, met 'n bevolking van amper 17 miljoen is die baie.
Wil jy dit meemaak? Ag, trek jou oranje goed aan, en gaan tussen die oranjeondersteuners loop, jy gaan 'n fantasties fees meemaak.

03-05-2014
4 Mei.
Sondag is dit 4 Mei. Vir Nederland is dit 'n baie spesiale datum. 4 Mei
1945 was die laaste dag van die tweede wêreldoorlog in Nederland, en dit
word ieder jaar herdenk. Die mees imposante ding is die twee minute
stilte om 20 uur. Dan staan in Nederland letterlik alles stil. Stil om
die oorloë en vervolgings wat oral op die wêreld plaas vind en die
slagoffers wat hierdeur val of geval het.
5 Mei vier ons Bevrijdingsdag, 'n woord wat ek nie gaan vertaal nie. Ons
herdenk dan feestelik die ondertekening van die kapitulasie van
Duitsland, wat in Hotel de Wereld in Wageningen het gebeur. Ons vier dit
klaar vir die 59e keer, waarby ons besef dat die verhale oor die oorloë
in Nederland begin uit te sterf, en daar hele generasies is wat nie weet
wat oorlog is nie.
Ek hoop net, ek mag volgende jaar die 60e jaar vrede vier, maar ek besef
daar is nog altyd mense wat slagoffer is van geweld. Daarom is ek ook
stil op 4 Mei om 20 uur, ook om te besef hoe gelukkig ek my moet prys om
in hierdie pragtige land te mag woon.

28-03-2014
Wees netjies met jou taal. Waardeur plek waardeer.
Wanneer jy na 'n buitelander luister wat jou taal praat hoor jy foute. So sal dit by my ook wees, ek weet my Afrikaans sal verre van foutloos wees. Maar weet jy buitelanders wonder oor die foute wat moedertaalsprekers maak? Dit doen ek ook. So hoor ek baie Afrikaanstaliges die woorde „waardeer" en „waardeur" fout gebruik. Regtig, ek het iemand gehoor wat sê: „Ek waardeur wat jy doen", plek „waardeer wat jy doen".
Ag, laat ons probeer die taal 'n biekie netjies te hou...

16-03-2014
Daar is meer hondjies wat Fikkie heet......
Afrikaans en Nederlands is naby aan mekaar, en dit gee soms verwarring. Verwarring kan ook gebeur met name van dorpe en stede. Soos miskien bekend, is in Suid-Afrika baie plekke met name wat uit Nederland kom, name soos Amersfoort, Middelburg, Ermelo.
En soms gee dit 'n biekie snaakse dinge. So het ek gesels met Wim Boer uit Middelburg, 'n mooi plaas in die pragtige provinsie Zeeland. Ons het lekker gesels oor die vissery en die geskiedenis van daardie provinsie. En dus hy vra vir my of hy 'n vriendskapsversoek op Facebook mag stuur vir my. Natuurlik. Dus ek kry 'n versoek, wat ek direk goedkeur. Die verrassing kwam toe ek die eerste beriggie het gestuur.„ Dankie vir die aanvaarding". Eh, Wim, jys tog van Middelburg? Ja, in Mpumalanga. En jy raai, daar kwam 'n tweede versoek, selfde naam, selfde plaas, maar tog 'n ander plek.
Vorige jaar het ek gaste uit Suid-Afrika gehad. Toe het ek die omgekeerde gedoen. Een van my vriende is van Ermelo, 'n dorp in die Ooste van ons land. Die Afrikaners het gewonder, Ermelo, en jy praat Nederlands? Ag ja, dis hoekom ons het in Nederland die uitdrukking „Er zijn meer hondjes die Fikkie heten", wat iets beteken soos, die naam kan reg wees, maar dit kan tog iemand anders wees.

26-02-2014
Elisabeth Eybers.
'n Paar jaar gelede het 'n Bakkiesbladvriendin van my 'n boek van Elisabeth Eybers vir my gestuur. Toe ek die eerste stukke het gelees, waarin sy 'n Herfs in Oktober beskryf, het ek my nie regtig gerealiseer sy het in Nederland gebly. Dit het gekom deur die teks OLVG, 'n hospitaal in Amsterdam-Oos. En daar het die muntjie geval. Alle tekste het sy in Nederland geskryf, en die park waar sy oor skryf is die Oosterpark. By die tweede keer deur die bundel Handelsverse het ek 'n beeld gekry wat sy gesien het.
Daardie vrou is die enige niet-Nederlandstalige wat ooit die PC Hooftprys gekry het.

25-02-2014
Winter 2014.
Nog een week, en dan begin vir die meteoroloë die Lente, altans in Europa. Die „normale" mense moet wag tot 21 Maart, die dag die son gaan die ewenaar passeer. Maar om te sê ons het regtig winter gehad, nee. Vorige jaar om dees tyd het ons nog deur die sneeu gekuier, terwyl ek Sondag sonder jas in die son was, dit was 14 grade!
Net vorige maand, toe ek in die Noorde van Nederland was, was daar sneeu. Dit was regtig bisar, in Groningen was die temperatuur -6 30 kilometer naar die weste, in Drachten +6. By die reis terug, was een van die mense ook verbaas, hy het gewonder of ek wintersport gedoen het. Hy kon nie glo nie, ek het slegs in Groningen gekuier.
Maar so het ek tog sneeu gesien.

23-02-2014
Relatief.
Baie dinge is net relatief.
Wanneer ek vir julle sê ek is aan die ander kant van die land, is dit vir almal ver weg. Ook vir Nederlanders. Egter, die afstand is „slegs" 200 kilometer, vir baie Suid-Afrikaners die afstand wat daagliks gery word werk toe.
So word dit hierdie week lekker warm, 14 grade en son. En julle dink „ons bevries amper".
'n Ander voorbeeld is veiligheid. In Nederland is in 2013 minder as 200 mense vermoor. Onse bevolking tel amper 17 miljoen mense. Dit meeste moorde is gepleeg op en deur mense uit die „onderwêreld ". En tog is die polisie bekommer oor die hoë aantal moorde.
En so sien jy baie dinge is relatief.
P. S. Vanaand is ek gewoon tuis, aan die weskant van die land.

19-02-2014
Keusevryheid.
In Europa ken ons keusevryheid, jy mag kies wat jy wil. So kan ons kies uit meer as 100 krag- en telefoonmaatskappye. Kan jy dit glo, jy kan ontslae raak van Telkom of Eskom? In Nederland en België het ons daardie moontlikheid. Was die keuse beperk tot die maatskappy wat in jou gebied aktief was, nu kan jy selfs jou krag kry van oorsese maatskappye. So kry ek my krag van 'n Sweedse firma, my gas van 'n Duitse en my telefoon is 'n Amerikaanse maatskappy.
En sake soos beurtkrag? Dit is amper onmoontlik. Sodra ons 'n kragonderbreking het, begin die teller te loop. Sodra die onderbreking langer as drie uur duur, kry jy 'n skadevergoeding, jou goedjies in die yskas bederf. Nu gebeur dit so min, wanneer daar 'n groot kragonderbreking is, kom dit op die voorblad van die koerant.
Maar dit kan ook fout gaan. So is ook die spoorweë in Nederland in beheer van meerdere maatskappye. Vandag het ons gemerk wat fout kan gaan, tussen Rotterdam en Den Haag het 'n kontrole van die spore gewees, wat direk gelei het tot 'n staking van die spoorverkeer. Môre sal ons in die koerant lees wat fout is, en waarskynlik sal dit ook op die voorblad kom.
Gelukkig was daar geen kragonderbreking.

Asseblief
Dis lanklaas ek het in Afrikaans geblog. Die rede is simpel, my Afrikaanstalige vriende lees my Nederlandse blog ook, en hulle vind dit oulik. Maar, in paar maande gelede is Allesafrikaans opgerig, 'n webwerf waar Afrikaanstalige skrywers mekaar kan ontmoet. En daardie „Allesafrikaans-hulle" het my ook aangesluit. Die rede? Ek dink ek skryf te min in Afrikaans. Reg, ek belowe ek sal meer in Afrikaans gaan skryf.
19-01-2014
My klein rekenaar praat nu ook Afrikaans.
So, dis 'n klein oorwinning op die tegniek, my Android-skootrekenaar het Afrikaans geleer, waardeur dit nu vir my moontlik is weer in Afrikaans te gaan blog. Ja-nee op my groot rekenaar is dit klaar moontlik, maar 'n stukkie blog doen ek in my gunsteling hoekie, waar die rekenaar nie is nie.
Wanneer julle wonder oor die weer in Nederland, onse temperature is ook in die 30's, die verskil is net julle het die Celsius een, en ons die Fahrenheit een. Maar, vir ons is dit nu warm, met temperature rond die 8 grade, wat amper 26 grade warmer is as in 2013. Ag, julle het die hitte, en ons die winter, nie so, kou, nie. Is die grasperk van die bure niet groener nie?

Abonneren op:
Posts (Atom)